From insurance claims to rebuilds, CMC Caravans delivers reliable caravan customisation, repairs, and servicing in Krugersdorp.
CMC Caravans – Expert Modifications & Service
Business | News
Beplan jou Desember‑vakansie by Edenpark, net buite Naboomspruit, en kies uit drie unieke kampopsies:
🏕️ Hoofkamp – 16 staanplekke
🌲 Bosveldkamp – 11 staanplekke
🌊 Rivier‑end kamp – 4 staanplekke
Spesiale Desembertariewe per staanplek per nag (maksimum 4 persone + 1 voertuig):
⭐ 3 nagte – R900 p.n.
⭐ 5 nagte – R870 p.n.
⭐ 7 nagte – R820 p.n.
⭐ 10 nagte – R780 p.n.
⭐ 12 nagte – R750 p.n.
⭐ 15 nagte – R720 p.n.
Geniet die rustige atmosfeer, natuurlike Bosveld‑omgewing en gesellige fasiliteite wat Edenpark die ideale plek maak vir ’n vakansie vol herinneringe.
Edenpark – Kamp. Bos. Rus.