News, Specials and Events
CMC Caravans – Expert Care Built for Adventure
CMC Caravans – Expert Caravan & Motorhome Repairs You Can Trust
CMC Caravans Okta Upgrade: Custom Storage & Factory-Finish Precision
CMC Caravans – Expert Caravan & RV Service Centre
CMC Caravans – Your Complete Caravan Care Specialists
Regal Caravan – Custom Built by CMC Caravans
CMC Caravans – Your Complete Caravan Solution
Expert Caravan & Motorhome Repairs, Alterations & Upgrades – CMC Caravans
Transform Your Caravan with CMC Caravans
Need a Outdoor kitchen in your Caravan??
CMC Caravans for all your service repair or alteration needs
At CMC Caravans we refurbish, seal and customize any caravan to suit your needs!
Fix it, Upgrade it, Adventure it!
Dreaming of the perfect caravan setup?
Gecko Offroad Caravans
Kokoriba Braai Kompetisie 2026
Kom wys jou braaivaardighede by die Kokoriba Game Reserve Braai Kompetisie op Vrydag 25 September 2026. Die vure word om 11h00 aangesteek en jou kos moet teen 14h00 gereed wees.
Inskrywings:
-
💰 Inskrywingsgeld: R500
-
👨🍳 Slegs 10 deelnemers
-
🏆 Titel: Kokoriba Braai Meester
Reëls & Besonderhede:
-
🥩 ’n “Mystery Box” met vleis en bestanddele word voorsien.
-
🍅 Jy mag 3 ekstra items van die “spens tafel” kies.
-
🔥 Alle bykosse moet op die vuur voorberei word.
-
🪑 Basiese toerusting (braaier, hout, stoele, sambreel) word voorsien.
-
🍲 Bring jou eie braaigereedskap en potte.
-
🎨 Dek jou tafel volgens ’n tema — aanbieding tel ook!
-
👨⚖️ 4 beoordelaars sal jou dis en tafel beoordeel.
Borge: SPAR, BUCO, INCCO, REPUBLIK, UNIVERSAL PAINTS, WILD DOG SA
📱 WhatsApp “ERFENIS” met jou naam, van en kort motivering na 071 333 9086. Gekwalifiseerde deelnemers word op 18 September gekontak.
Kokoriba Braai Kompetisie – ’n Erfenis van smaak, vure en vriendskap.